George Germishuys

George Germishuys matrikuleer aan die Hoërskool Durbanville. Hy is koerantman, oud-Puk, voormalige Kapenaar, nuweling-Johannesburger. Quis custodiet ipsos custodes?

Die kolonis se goeie bedoelings: gevaarligte vir persvryheid in Afrika?

George Germishuys 2014-10-13 George Germishuys besin oor hoe effektief China se soeke na sagte mag in Afrika deur middel van die media werklik sal wees.
Top