Genna-Lee Kritzinger
Genna-Lee Kritzinger is ’n gr 10-leerder.
WF 2012: Miere kan praat
Genna-Lee Kritzinger
2012-10-04
"Op pad na die ondergrondse vervoerstelsel luister ek na die nuus op die radio. Ek kan my ore nie glo nie. Ek weet nie of ek opgewonde of teleurgesteld moet wees nie. Daar is blykbaar ’n massiewe kompetisie in Madagaskar vir al die ondersoekende dierkundiges in die wêreld en dit begin vandag."