Gadija Kamalie

Gadija Kamalie, tannie Koelsoem Kamalie se dogter, het van kinds af haar ma in die kombuis gehelp. Gadija het in Bonteheuwel grootgeword en skoolgegaan by Darul Islam Islamic High School (Athlone, Kaapstad).

Barakat-program: Ter viering van Vrouemaand (Augustus 2021)

Marlene le Roux, Fatima Allie, Ria Olivier, Robyn van de Rhede, Gadija Kamalie Onderhoude 2022-01-03

LitNet argiveer Radio 786 se maandelikse Barakat-program. Barakat, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad en LitNet. Ter viering van Vrouemaand in Augustus 2021 gesels Fatima met Marlene le Roux en Ria Olivier oor die waarde wat Afrikaans tot hul lewe toevoeg. Vir die LitNet-insetsel gesels Robyn van de Rhede met Gadija Kamalie.

#opdielug met Gadija Kamalie

Robyn van de Rhede, Gadija Kamalie Onderhoude 2021-08-09

Robyn van de Rhede voer onderhoude met mense wat passievol is oor hul taal. Die volgende gas op die maandelikse Lekker LitNet-insetsel op Radio 786, in samewerking met die Afrikaanse Taalraad, is Gadija Kamalie.

Top