Frans Marx2014-03-05Die bekendmaking van persone se e-pos-adresse en ander kontakbesonderhede sal nie noodwendig onregmatig wees nie. Dit sal in elke geval beoordeel moet word in die lig daarvan of die benadeelde ’n regmatige privaatheidswil of privaatheidsverwagting het