Frans Cronje

Frans Cronje is ’n scenario-beplanner en die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Frans Cronje

Freek Robinson, Frans Cronje Onderhoude 2020-10-25

Meer werksgeleenthede is in die eerste ses maande van die jaar in Suid-Afrika verwoes as wat in 10 jaar geskep is. Sal pres Cyril Ramaphosa se ekonomiese herstelplan die situasie kan beredder? Freek Robinson gesels met Frans Cronje, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge, oor die vooruitsigte.  

A Time Traveller's Guide to South Africa in 2030 deur Frans Cronje: ’n onderhoud

Frans Cronje, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-07-19

"Wanneer ’n mens na die pas van globale tegnologiese vordering kyk, is dit selfs meer onaanvaarbaar dat Suid-Afrika sulke swak onderwysresultate lewer, veral met betrekking tot wiskunde. Dit is net so waansinnig om Suid-Afrikaanse politici te sien kibbel oor wie die grond of die myne behoort te besit wanneer die toekoms van welvaartskepping lê by wat in mense se koppe aangaan."

Top