Francois Loots

Francois Loots is die skywer van Nagvoëls (Homeros) en Lente in Beijing (Tafelberg). Hy woon en werk in Kaapstad.

Opgedateer/Updated: 2009-02-16
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

 

’n Standbeeld van jou

Francois Loots Fiksie 2012-05-17

"Op die trappe om ’n standbeeld van ’n ruiter op ’n perd. ’n Voorvader uit die land wat my inwag. Miskien het sy skip gesink en hy het met perd en al in die water gespring en wal toe geswem. Maar ek sal die perd moet omdraai en teruggaan na die land van waar hy gekom het."

Top