Frances Strooh

Frances Strooh is ’n kreatiewe skepsel wat mal is oor die buitelewe en wat graag met woorde woeker. Hoewel Afrikaans altyd haar eerste liefde sal bly, is sy ook Frans magtig en sal sy nooit nee sê vir ’n stukkie brie nie. Haar idee van die paradys is ’n sonsondergang op die Zambezi.

VraNet: Sosiale media

Liné Loff, Frances Strooh Onderhoude 2017-09-11

"As jy sosiale media 'reg' doen, sal jy vind dat dit jou verhoudings met ander mense versterk. Jy sal weet of sosiale media ’n negatiewe impak op jou lewe het as dit jou geïsoleerd en ondergeskik laat voel."

Top