Etienne van Zyl

Die aspirant-skrywer en dig-otomie

Etienne van Zyl SêNet-briewe 2003-04-30

"Een saak waaroor Pieterse tereg opgewonde raak, is die herontdekking van 'orale' digkuns in sy verskillende vorme. In ’n sekere sin word ’n nuwe dig-otomie hier aan die orde gestel wat meer belowend is as die een tussen die digbundel en die manuskrip in die laai."

Top