Estelle Roodt was ’n ongetroude vrou van Groot-Brakrivier in die Suid-Kaap toe sy hierdie navorsing gedoen het ten einde haar MA-graad in sielkunde aan die Universiteit Stellenbosch te verwerf. Sy is nou gelukkig getroud en woon in KwaZulu-Natal.