Esranel Becker

Esranel Becker het haar honneursgraad, BCom(Hons) Operasionele Navorsing, in 2022 aan die Departement Logistiek van die Universiteit Stellenbosch verwerf. Sy is tans ’n werkstudent in besigheidsontwikkeling by AutoStore in Duitsland. Haar navorsing fokus veral op innoverende kwantifiseringstegnieke vir gedragsekonomie.

Matthew 5–7: A game-theoretical study of the Sermon on the Mount

Esranel Becker, Lieschen Venter Academic research 2024-01-11

"The Sermon on the Mount can be viewed as a set of strategies based on Christian principles. These strategies appear to be counterintuitive tactics for social dominance, but is such dominance a legitimate form of triumph in life’s game, and how do we quantify this?"

Matteus 5–7: ’n Spelteoretiese studie van die Bergrede

Esranel Becker, Lieschen Venter LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2024-01-11

"Die Bergrede kan gesien word as strategieë wat op Christelike beginsels geskoei is. Hierdie strategieë blyk teenintuïtiewe strategieë vir sosiale dominansie te wees. Is hierdie dominansie egter ’n regmatige vorm van oorwinning in die spel van die lewe en hoe kwantifiseer ons dit?"

Top