Esna Pieters

Esna Pieters het van 1993 tot 2001 aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (nou NWU) studeer en die grade BSc, BSc Hons, MSc en PhD verwerf.  Sy het haar nagraadse kwalifikasies onder leiding van HCM Vosloo en JAK du Plessis voltooi. Na afloop van haar studies was sy tot 2014 as navorser by Sasol Tegnologie en Ontwikkeling op Sasolburg werksaam.

Oligomerisation of longer chain 1-alkenes in the presence of Cp2MCl2-, more complex Zr-metallocene and tridentate bis(imino)pyridine iron(II) catalyst systems

Frans TI Marx, Esna Pieters, Hermanus CM Vosloo Academic research 2018-10-25

"1-alkenes represent a large part of the commercial market and since oligomers thereof are important intermediates for specialty chemicals, they warrant further study."

Oligomerisasie van langerketting 1-alkene in die teenwoordigheid van Cp2MCl2-metalloseen-, meer komplekse Zr-metalloseen- en tridentaat bis(imino)piridienyster(II)-katalisatorsisteme

Frans TI Marx, Esna Pieters, Hermanus CM Vosloo LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) 2018-10-25

"Uit die drie reekse katalisatore wat ondersoek is, is vier geïdentifiseer wat die hoogste aktiwiteit getoon het, en die potensiaal het om vir die dimerisasie van langerketting 1-alkene gebruik te kan word."

Top