Esias E. Meyer

Esias E. Meyer is ’n medeprofessor in die Departement Ou Testament en Hebreeuse Geskrifte van die Fakulteit Teologie en Religie, Universiteit van Pretoria. Hy het in 2004 sy DTh-graad in Ou Testament van die Universiteit Stellenbosch verwerf. Vanaf 2005 tot 2010 was hy predikant in die NG Gemeente Strand-Noord en is in 2010 by UP aangestel. Hy spesialiseer in die Pentateug en veral die boek Levitikus. Hy is as ’n C2-navorser by die NRF gegradeer.

Centralisation and forbidden sex

Esias E. Meyer Academic research 2021-04-22

"The text of the Avesta also encourages incest, which is the main prohibition in Leviticus 18 and 20. If the authors of H thus knew about these Persian ideas, they were following the Persians by prohibiting anal sex and at the same time showing resistance to Persian ideas by outlawing incest."

Sentralisering en verbode seks

Esias E. Meyer LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2021-04-22

"Die verse wat homoseksuele seks verbied is nou verweef met die beweerde sentraliseringsprojek. Verder moet ook onderstreep word dat die oproep tot heiligheid en die verbod om by ’n man te lê soos by ’n vrou uit dieselfde historiese konteks kom en wat ook al hierdie verskillende tekste in hulle historiese konteks wou bereik, kan nie van mekaar geskei word nie."

Bodily and moral impurity in Leviticus: an integrated purification system

Esias E. Meyer Academic research 2019-12-04

“The article engages with the debate on the difference between bodily or ritual impurity on the one hand and moral impurity on the other.”

Liggaamlike en morele onreinheid in Levitikus: ’n geïntegreerde reinigingsisteem

Esias E. Meyer LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2019-12-04

“Die artikel lewer ’n bydrae tot die debat oor twee soorte onreinheid in Levitikus.”

Liefde vir die vreemdeling in Levitikus 19: uiteenlopende sienings oor vreemdelinge in die Heiligheidswetgewing

Esias E. Meyer LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2015-10-01

"Die voorkoms van vreemdelinge in ’n samelewing met die vrees en haat wat dikwels daarmee gepaardgaan is nie ’n moderne verskynsel nie. Ou Nabye Oosterse tekste soos die Ou Testament het ook met hierdie probleem geworstel."

Top