Erna Liebenberg

Erna Liebenberg is 'n leerondersteuningsadviseur: inklusiewe onderwys van die Vrystaatse Onderwysdepartement in die Xhariep-distrik en is reeds die afgelope 18 jaar in adviserende hoedanigheid in Vrystaatse skole werksaam. Hierdie studie was deel van haar MEd-verhandeling in psigo-opvoedkunde aan die Universiteit van die Vrystaat.

Onderhoud: Lyfstraf versus 'n voorbeeld wat respek afdwing

Erna Liebenberg, Johnnie Hay, Roelf Reyneke, Estelle Kruger Onderhoude 2016-07-20

"Onderwysers kan dus begin deur eerstens respek te toon aan leerders en ouers deur self professioneel op te tree en duidelike praktiese riglyne en struktuur daar te stel wat respekvolle optrede betref."

The development of a restorative justice programme as innovative approach to address challenging learner behaviour in South African schools

Erna Liebenberg, Johnnie Hay, Roelf Reyneke Academic research 2016-07-06

"According to the literature, the punitive approaches that are predominantly being used in schools today are inadequate for solving the escalating problems with regard to discipline and for fostering responsible behaviour in learners."

Die ontwikkeling van ’n herstellendegeregtigheidsprogram as vernuwende benadering tot die hantering van uitdagende leerdergedrag in Suid-Afrikaanse skole

Erna Liebenberg, Johnnie Hay, Roelf Reyneke LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2016-07-06

"In hierdie artikel is op die noodsaaklikheid gewys vir ’n alternatiewe (en/of aanvullende) benadering om uitdagende gedrag deur middel van die ontwikkeling van skoolgemeenskappe aan te spreek."

Top