Erensto

Ek is van die oud Italiaanse gevangenis wat ins Suid Afrika kom heenkome vind het. My Italiaanse pa is met my Afrikaanse ma getroud en so is die nageslag gevestig. Maar ons het almal Afrikaans grootgeword - en daarom praat ons nageslag die taal. Ek is het studeer aan 'n SA universiteit maar het my kwalifikasies in italie gaan voltooi en my doktoraal daar verwerf. Tans is ek betrokke in Italie aan 'n bekende universiteit daar. My gesin word nou natuurlik weer Italiaans groot. Ek hou graag kontak met SA en lees gereeld wat gebeur met die pragtige land wat nou sedert die laaste 18 jaar onder blanke hande uit is en onder 'n "eg demokratiese"regering beheer word. Dit in kort my belangstelliing om te skryf en deel te neem aan debatte oor die land en wat daar gebeur.

RE Hoe om 'n tent op te blaas!!

Erensto 2012-12-21 Nou lees ek hier in Italië die naweek van terroriste wat volgens die polisie op Sondag gevang is by hulle huise in veraf plekke soos Pretoria, Nylstroom en sulke plekke – en wat ook die tent wou opblaas met mortiere en gevaarlike wapens …
Top