Emma Barnett

Emma Barnett het ’n BA (Menslike Ekologie) in die Opvoedkunde (UWK, 1992), ’n BEdHons (NWU, 1998), ’n MEd in Beleidstudies (UVS, 2003) en ’n PhD in Opvoedkundige Studies (UWK, 2015). Sy is tans ’n lektor in die Skool vir Opvoedkunde aan die Sol Plaatje Universiteit. In haar navorsing fokus sy op Opvoedkundigebeleidsanalise. Sy is veral geïnteresseerd in die toepassing van die kapasiteitsbenadering (“Capabilities Approach”) as lens vir haar navorsing. Sy fasiliteer voorgraadse en nagraadse modules in Opvoedkunde.

Thoughts on rural learners’ experience of a positive teaching approach

Emma Groenewald, Emma Barnett, Edwin Darrell de Klerk Academic research 2021-09-06

"A positive teaching approach acknowledges learners for who they are, as they feel appreciated and develop a sense of belonging in the classroom, which, in turn, leads to an improvement in their involvement in classroom activities."

Nadenke oor plattelandse leerders se belewenis van ’n positiewe onderwysbenadering

Emma Groenewald, Emma Barnett, Edwin Darrell de Klerk LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2021-09-06

"’n Positiewe onderwysbenadering erken leerders vir wie hulle is sodat hulle waardeer voel en ’n samehorigheidsgevoel in die klaskamer ontwikkel. Hierdie samehorigheidsgevoel moedig leerders aan om aan klasaktiwiteite deel te neem."

Top