Emile Opperman

Emile Opperman studeer tans in die regte by die Universiteit Stellenbosch. Hy is die ondervoorsitter van die US se Departement Afrikaans en Nederlands se studentevereniging, VER[r]AS (Vereniging vir Afrikaansstudente). Hy was in die verlede op die redaksie van die Departement se studentebundel Penseel en skryf verder nou en dan vryskutartikels vir Media24.

Drama-doenig: ’n gesprek met opkomende teatermakers

Liné Loff, Emile Opperman Teater 2018-05-16

"Opkomende teatermakers Des-Lee McKenzie, Du Toit Albertze en Igna Botha het met die voorsitter van VER[r]AS, SZ Minnaar, in gesprek getree oor hoe hulle die huidige Afrikaanse teaterlandskap in Suid-Afrika ervaar." Hier is foto's en ’n video-opname van die geleentheid.

Top