Emelyn Snyman

Emelyn Snyman is 15 jaar oud en ’n leerder van Hoërskool Stellenbosch.

ATKV-tienerteater by Suidoosterfees 2026: Spoke deur CJ Langenhoven – terugvoer deur twee tienertoeskouers

Naomi Meyer, Maja Meyer, Emelyn Snyman Suidoosterfees 2026-05-28

Waarom lewende teater? "Jy het nie ’n kamera wat vir jou besluit waar jy moet kyk nie; jy besluit self. ... Jy is daar." ... "Wanneer ’n mens ’n toneelspel kyk en lewende teater beleef, is dit soos wanneer jy verlore raak in ’n boek. Dit is ’n heeltemal ander wêreld wat jou intrek ... Ek glo dit is die doel van teater."

Top