Mik-en-tik teenoor selfgerigte leer en toetsbordvaardigheid
2017-07-19"Dit sal vir my wonderlik wees as ek dit kan regkry dat leerders in Suid-Afrika ook die waarde van toetsbordvaardigheid in die tegnologiese era waarin ons ons bevind kan besef en hierdie vaardigheid ook reeds in laerskole (vanaf graad 4) in ons Suid-Afrikaanse skole onderrig kan word."
The influence of self-directed learning readiness level on the acquisition of the technique of touch-typing
2017-07-07"The QWERTY keyboard is used worldwide to key in data on computers. People who possess the technique of touch-typing with regard to keyboard skills are able to key in data much faster."
Die invloed van selfgerigteleergereedheid op die aanleer van die blindtiktegniek
2017-07-06"Die QWERTY-toetsbord word wêreldwyd gebruik om data op rekenaars in te tik. Mense wat oor die blindtiktegniek ten opsigte van toetsbordvaardigheid beskik, is in staat daartoe om data baie vinniger in te tik."

