Elsabé Kloppers

Elsabé Kloppers het doktorsgrade in teologie sowel as musiek en was professor in Praktiese Teologie aan die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa). Sy is ’n gegradeerde navorser van die Nasionale Navorsingstigting (NRF) en is tans Buitengewone Professor aan Unisa, sowel as navorsingsgenoot aan die Universiteit van die Vrystaat. Vanaf 2013 tot 2018 was sy ’n aanbieder by die interdissiplinêre Somerskool vir Musiek en Religie, ’n projek van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit van Heidelberg en die Hochschule für Kirchenmusik in Heidelberg, Duitsland. Sy tree ook tydens verskeie ander konferensies as spreker of hoofspreker op en dien in die uitvoerende komitees van twee internasionale vakverenigings. Voorheen was sy die koördineerder van die Instituut vir Musieknavorsing by die Nasionale Navorsingstigting (NRF). Sy het op die komitees vir die Liedboek van die Kerk (2001) gedien en deur ’n groot aantal vertalings ’n bydrae tot ’n ekumeniese bewussyn gelewer.

And if my voice is broken, my breath has lost its power … Lived religion and the function of hymns

Elsabé Kloppers Academic research 2023-11-28

"The text has a strong focus on breath and breathing – of using one’s breath to sing and praise God, to sing as part of the community, and to be carried by the singing of the community when one’s breath is gone, one’s voice is silent, and one cannot sing (any more)."

Al is my stem gebroke, my asem sonder krag ... Geleefde religie en die werking van die kerklied

Elsabé Kloppers LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2023-11-28

"Waar ons tot swye kom in die uur van ons diepste verdriet en in ons uur van dood, dra die lied uit ander se monde ons deur die donker."

Top