Elsabe 001 Kruger


"Kougomjare" deur Elsabe Kruger

Elsabe 001 Kruger 2012-12-04 Die kougomkoujare van jonk wees
Baie lag, speel, onbevrees
Hartjies teken en gediggies skryf
Liefdesvlinders in die maag voel dryf
Top