Elnari Potgieter werk as projekleier vir die South African Reconciliation Barometer (SARB) projek by die Institute for Justice and Reconciliation (IJR). Sy het voorheen onder meer as konsultant vir die politieke party en parlementêre-ondersteuningsprogram by EISA gewerk, as programbestuurder by die studentespan van die NGO Common Purpose, sowel as as koördineer by Nedlac. Sy het ’n BA-graad in waarde- en beleidstudies, ’n BA Hons in politieke wetenskap (met lof), en ’n navorsing-MA in politieke wetenskap (met lof). Sy is ’n alumnus van die Mandela Rhodes-beursprogram.