Elma Marais

Elma Marais is ’n medeprofessor in die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes- Universiteit (NWU) in die vakgroep Afrikaans vir Onderwys. Haar navorsing fokus op die onderrig van Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur, spelgebaseerde onderrig, die integrasie van tegnologie in die klaskamer en die opleiding van intermediêre fase-onderwysers. Elma het al verskeie akademiese artikels beide plaaslik en internasionaal gepubliseer en het talle studies op meesters- en PhD-vlak gelei. Haar gemeenskapsbetrokkenheid strook met haar onderrig en fokus op die innoverende gebruike van LEGO® Six Bricks® om die pedagogie van onderwysstudente en onderwysers in praktyk te bevorder.

A future creating workshop as an online data generation strategy in an action research approach

Suné Erasmus, Carolina Botha, Elma Marais Academic research 2025-05-09

"Academic researchers tend to be creatures of habit, often relying on tried and tested methods to approach and conduct research studies. However, like many sectors globally, academia was not untouched by the COVID-19 pandemic."

Die skep-jou-toekoms-werkswinkel as ’n aanlyn datagenereringstrategie in ’n aksienavorsingsbenadering

Suné Erasmus, Carolina Botha, Elma Marais LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2025-05-09

"Navorsers word toenemend gemotiveer om te eksperimenteer en innoverend te wees in hul strategieë en navorsingspraktyke. Deur verskillende digitale platforms te gebruik, word die potensiaal ondersoek om meer aktiewe betrokkenheid met deelnemers in uiteenlopende geografiese gebiede te fasiliteer."

Top