Ellré Jacobs

Ellré Jacobs het onlangs haar meestersgraad in musiekwetenskap voltooi. Sy gee musiek en bewegingsklasse by 'n privaatskool in Noordwes. Sy speel tjello saam met 'n duo, trio of kwartet vir funksies as deel van haar besigheid wat in 2011 'n toekenning vir hulle optredes gewen het.

Einstein-kompetisie: Ellré Jacobs

Ellré Jacobs Einstein-kompetisie 2016-05-18

Ellré het onlangs haar meestersgraad in musiekwetenskap voltooi. Sy gee musiek en bewegingsklasse by 'n privaatskool in Noordwes.

Top