Elcke du Plessis

Elcke du Plessis is 'n meestersgraadstudent in navorsingsielkunde en ook 'n vryskut-taalpraktisyn. Sy beskou haarself as ietwat van 'n aktivis op sommige gebiede, en hoop om deur haar navorsing by te dra tot sosiale geregtigheid en vooruitgang in Suid-Afrika.

Einstein-kompetisie: Elcke du Plessis

Elcke du Plessis Einstein-kompetisie 2016-07-21

Elcke hoop om deur haar navorsing by te dra tot sosiale geregtigheid en vooruitgang in Suid-Afrika.

Top