Is onteiening sonder vergoeding werklik die antwoord?
2018-02-08"Ondertussen skyn dit onnodig vir grondeienaars te wees om snags wakker te lê. Enoch Godongwana, voorsitter van die ANC se ekonomiese-transformasie-komitee, het na aanleiding van adjunkpresident Ramaphosa se aankondiging gesê dat die ANC eers sal probeer om grondhervorming te versnel voordat daar aan die eiendomsklousule getorring sal word."
Einstein-kompetisie: Ernst Marais
2016-06-07Ernst het twee nadoktorale navorsingsgenootskappe voltooi: een by die Suid-Afrikaanse Navorsingsleerstoel in Sakereg en toe by die Universiteit Kaapstad.
’n Positiewe blik op die onteieningswetsontwerp
2016-05-19"Die staatsvoogdyskapmodel beteken nie – soos soveel mense vrees – dat die staat sekere kategorieë eiendom op ’n indirekte manier mag verkry (of selfs nasionaliseer) sonder om vergoeding daarvoor te betaal nie."
Eiendomsverlies deur verkrygende verjaring: Onteiening sonder vergoeding – of nie?
2012-12-11"Hierdie artikel fokus spesifiek op die onteieningsvraagstuk, naamlik of verjaring ’n onteiening van regte ingevolge artikel 25(2) meebring."
Ernst Marais talks to Naomi Meyer about the language debate which once again flared up at the University of Stellenbosch
2011-11-08The language issue is an ongoing debate at the University of Stellenbosch. What is your solution to the problem? Stellenbosch University (SU) must make a firm pronouncement that it is primarily an Afrikaans university where Afrikaans is the main language of tuition.