Edward de Búrca

Edward de Búrca is 'n Ierse bewonderaar van Karel Schoeman se skryfwerk. Alhoewel hy nou by Google werk, het hy in 'n vroeëre lewe heelwat tyd deurgebring met die bestudering van die letterkunde en die geskiedenis van die Afrikaanse taal. Hy woon tans in Dublin.

Die ingewikkelde Karel Schoeman

Edward de Búrca In memoriam 2017-05-11

"Want hy was self ’n ingewikkelde persoon, iemand met ’n buitengewone geesdrif vir die kleinighede van die lewe, die ingewikkelde reëls van verouderde sosiale plegtighede."

Top