Eben Maré

Eben Maré werk die afgelope 35 jaar in die finansiële markte. Hy dra onder meer verantwoordelikheid vir die portefeuljebestuur van multibateklasbeleggings met kapitaalbeskerming. Hy dien ook as professor in Wiskunde en Toegepaste Wiskunde aan die Universiteit van Pretoria, met huidige navorsingsbelange toegespits op numeriese en analitiese modellering van markverwante prosesse en prysbepalingsmeganismes.

Hiperboliese omskakeling. ’n Gedagte-eksperiment – met afleiding en evaluasie van ’n beskrywende hiperboliese verdeling – wat die bestaan van ’n sistematiese heuristiese denkfout tydens menslike skattings van niedirek meetbare eienskappe aantoon

Abie Bouwer, Eben Maré LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) 2026-06-18

Hierdie artikel ondersoek die heuristiese prosesse wat gebruik word wanneer normaal verdeelde meetbare eienskappe van niedirek meetbare verskynsels geskat word.

Epistemic expectations and realities in stock price returns

Abie Bouwer, Eben Maré Academic research 2026-05-07

"[This article] explores how returns should behave if they are entirely driven by information and compares these theoretical expectations to actual market data. The central question is whether the statistical features of price returns can be reconciled with the notion that prices reflect only the arrival and processing of new information."

Epistemiese verwagtinge en werklikhede by aandeelprysopbrengste

Abie Bouwer, Eben Maré LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) 2026-05-07

"Twee kern­vrae word gestel: Eerstens, indien aandeelpryse suiwer op beskikbare inligting gebaseer is, hoe behoort die statistiese eienskappe van opbrengsverdelings te lyk? Tweedens, indien empiriese aandeelprysopbrengste hiervan afwyk, wat impliseer dit oor die onderliggende dinamika?"

Top