Douw Bodenstein

Douw is 'n omgewingswetenskaplike wat sy graad in omgewings- en biologiese wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit behaal het. Dié jaar (2016) is sy vierde jaar van nagraadse studie, waarin hy spesifiek fokus op winddinamika op slikdamme.

Einstein-kompetisie: Douw Bodenstein

Douw Bodenstein Einstein-kompetisie 2016-06-24

Douw is 'n omgewingswetenskaplike wat sy graad in omgewings- en biologiese wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit behaal het.

Top