Dorette Vermeulen

Dorette Vermeulen het ’n doktorsgraad in musiek aan die Universiteit van Pretoria verwerf. Sy is ’n voltydse dosent aan dieselfde universiteit en koördineer die BMus honneurs- en MMus-programme in musiekopvoeding. Buiten die gereelde aanbieding van indiensopleidingskursusse vir musiekonderwysers is sy die medeskrywer van verskeie musiekopvoedkundige publikasies, onder andere Junior Collage en Musiekaktiwiteite vir klein karnallies. Sy lewer gereeld referate by internasionale kongresse en het verskeie artikels oor musiekopvoeding in akademiese tydskrifte gepubliseer.

Die integrasie van musiek en stories as ’n effektiewe benadering tot die ontwikkeling van fonologiese bewuswording vir Afrikaanssprekende graad 1-leerders

Heidi Faber, Ina Joubert, Melanie Moen, Dorette Vermeulen LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2015-02-18

"Die finale bevindinge van die navorsing het getoon dat musiek wel ’n positiewe rol speel in die aanleer van fonologiese vaardighede as leesgeletterdheidsvaardigheid by Afrikaanssprekende leerders in graad 1."

Top