Violence in South African educational contexts: a feminist pedagogy
2024-08-06"By understanding the gender-based nature of violence, educators can identify and address the root causes of violence in schools."
Geweld in Suid-Afrikaanse opvoedkundige kontekste: ’n feministiese pedagogiek
2024-08-06"Ons moet die ervarings en perspektiewe van gemarginaliseerde groepe en die waarde van diverse vorme van kennis erken, die verborge kurrikulum krities verken en niegewelddadigheid in ons onderwysstelsels bevorder."
Gender equality in educational spaces and practices: a feminist pedagogical inquiry
2023-10-27"The transformational education agenda has emerged as a response to historical inequalities, aiming to create an education system that will empower marginalised individuals, uplift disadvantaged communities and build a more just society."
Geslagsgelykheid in opvoedkundige ruimtes en praktyke: ’n feministies-pedagogiese ondersoek
2023-10-27"Vroue is steeds onderverteenwoordig in prominente akademiese en administratiewe rolle, ten spyte van pogings om geslagsgelykheid te bevorder."

