Verslag ‒ ASSAf-bespreking: The impact of Artificial Intelligence (AI) on Scholarly Writing and Publishing
2023-05-31ASSAf se tweede rondetafel, aanlyn bespreking oor ChatGPT gehou op 26 Maart 2023 het gehandel oor die invloed van Kunsmatige Intelligensie (KI) op akademiese skryfwerk en publikasies. Die paneel onder leiding van emeritus Mike Lambert (UK) het bestaan uit drie kundiges uit die KI-omgewing, Tommie Meyer (UK), Burgert Senekal (UFS) en Bhekisipho Twala (TUT). Dirk Postma lewer verslag.
Besinning oor die ASSAf-paneelbespreking oor ChatGPT, assessering en hoër onderwys
2023-03-16"Die paneellede maak dit duidelik dat die tyd verby is om kennisinhoude te assesseer. Daar moet eerder gefokus word op die prosesse van die generering van kennis. Vir Johannes Cronjé is die fokus op die vermoë om dit wat AI genereer te kan evalueer. Franci Cronjé toon aan hoe kreatiwiteit en kritiese denke ontwikkel kan word deur van studente te verwag om valshede in ’n teks te identifiseer en reg te stel."
Education in the shadow of the Anthropocene: Critical posthumanist experimentation
2022-08-02"The article concludes by emphasising the importance of the critique of humanist assumptions about human superiority underlying both humanism and some posthumanisms and indicates that a new relationship is necessary for sustainable living with all the others."
Onderwys in die skaduwee van die Antroposeen. Kritiese posthumanistiese eksperimentering
2022-08-02"Kritiese posthumanisme wys op die noodsaak daarvan om radikaal anders te bestaan ter wille van die ekologiese houdbaarheid van Gaia. Waar die Antroposeen menslike mag en oorheersing vier, bring Gaia ons (mense) terug Moeder Aarde toe deur ’n teregwysing van hoe ons afhanklik is van al die andere."
Looking beyond school violence – the role of integrated healing education in changing school culture
2022-06-21"The aim of this research was to develop an alternative approach to school violence and education by shifting the focus away from school violence to an integrated healing approach (IHA) based on eight value-driven principles."
Om verby skoolgeweld te kyk – die rol van geïntegreerde helende onderwys in die verandering van skoolkultuur as ’n antwoord op skoolgeweld
2022-06-21"Die bespreking het aangedui dat geweld, mag en dissipline van mekaar onderskei moet word; dat skoolgeweld aan verskeie faktore te wyte is; en dat bestaande skoolkulture neig na ’n outoritêre en dissiplinegerigte benadering."

