Dirk Koekemoer

Dirk Koekemoer is 'n entrepeneur en mediese dokter.

Laat die kinders hoor

Dirk Koekemoer, Jean Oosthuizen Onderhoude 2015-11-26

ʼn Mediese dokter wat ʼn passie het vir kinders met gehoorgestremdheid, het onlangs ʼn revolusionêre toestel gepatenteer om kinders se gehoor in ʼn japtrap by die skool te toets.

Top