Dewald van Niekerk

Dewald van Niekerk is ’n professor in geografie en die hoof van die Afrika Sentrum vir Rampstudies aan Noordwes-Universiteit.

Hy is die redakteur van die vaktydskrif Jàmbá: Journal of Disaster Risk Studies en die programleier vir die navorsingstema Ramprisikowetenskappe binne die Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur.

As B3 NRF-gegradeerde navorser publiseer hy gereeld sy navorsing oor ramprisikovermindering en veerkragtigheid in nasionale en internasionale joernale.  

KZN-vloedramp

Freek Robinson, Roelof Burger, Dewald van Niekerk Onderhoude 2022-04-21

Begin aardverwarming sy tol eis? Of het ander faktore bygedra? Freek Robinson gesels met Dewald van Niekerk en Roelof Burger, albei verbonde aan Noordwes-Universiteit (NWU) se Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur. 

Top