Deon du Plessis

Deon het onlangs sy meestersgraad aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) behaal. Hy hoop dat sy navorsing ons begrip van taal (en die maniere waarop mense daarmee en met mekaar omgaan) sal uitbrei. Die uiteindelike doel hieragter is dat ons ingeligte besluite kan neem oor taalbeleid, veeltaligheid en algehele taalinklusiwiteit in openbare ruimtes. Ons sou dit vernaamlik kon bereik deur te put uit lesse wat elders, in soortgelyke maatskaplike en ideologiese omstandighede, geleer is.

Einstein-kompetisie: Deon du Plessis

Deon du Plessis Einstein-kompetisie 2016-05-30

Deon hoop dat sy navorsing ons begrip van taal sal uitbrei. Die uiteindelike doel hieragter is dat ons ingeligte besluite kan neem oor taalbeleid, veeltaligheid en algehele taalinklusiwiteit in openbare ruimtes.

Top