Debra Meyer

Debra Meyer, bekend as weeraanbieder op SABC2, is ’n professor in biochemie aan die Universiteit van Pretoria. Sy skryf gereeld artikels oor haar navorsing en sosiale kwessies vir sekulêre media, het al van haar digkuns en opstelle gepubliseer, en werk huidiglik aan ’n stuk oor die kookkuns van bruin mense van Eldorado Park.

Onderhoud met Debra Meyer

Debra Meyer, Jason Lloyd Onderhoude 2015-04-21

"Ek sal graag eendag rektor wil wees, om die eenvoudige rede dat ek weet ek sal dit kan doen."

Debra Meyer se ses bestes

Debra Meyer 2012-02-01 Hierdie week kies Debra Meyer haar gunsteling-kuierplekke op die wêreldwye Web.
Top