Dawid Swart

Dawid Swart is ’n afgetrede menslikehulpbronnebestuurder. Hy was nog altyd lief vir avontuur en die buitelug.

In 2021 het hy en sy vrou Carol saam met sy skeepskaptein-seun Marius, en dié se vrou Mireille ’n katamaranseiljag gekoop en oor die Atlantiese Oseaan gevaar om na Panama te emigreer. 

Hulle huur tans ’n huis op die eiland Bocas del Toro en Marius bedryf ’n seiljag-toeristebesigheid.

Reguit met Robinson: Beplan jy om te emigreer?

Freek Robinson, Andrew Rissik, Dawid Swart Onderhoude 2022-08-10

Freek Robinson gesels met Andrew Rissik van Sable International oor emigrasie na byvoorbeeld Portugal, en met Dawid Swart oor sy en sy familie se nuwe tuiste in Panama.

Top