The legality of criminal provisions in the COVID-19 regulations: An academic investigation
2025-06-03"Although the COVID-19 pandemic is over and steps have been taken to pardon individuals convicted under these regulations, the inquiry remains crucial for future governance in disaster management scenarios."
Die regsgeldigheid van strafbepalings in die COVID-19-regulasies: ’n akademiese ondersoek
2025-06-03"Voorts beklemtoon die artikel die noodsaaklikheid van duidelike en regverdige regulasies tydens toekomstige nasionale ramptoestande, om te verseker dat regeringsoptrede binne die grense van die wet en sy bevoegdhede bly en individue se regte beskerm."

