Dan Plato

Dan Plato is die burgemeester van Kaapstad.

Foto: US Embassy South Africa [CC BY 2.0], via Wikimedia Commons

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Dan Plato

Freek Robinson, Dan Plato Onderhoude 2021-04-21

"Om ’n stad soos Kaapstad te bestuur, is ’n R56 biljoen-masjien." Freek Robinson gesels met Dan Plato, burgemeester van Kaapstad, oor die onlangse vuur en die stand van munisipaliteite.

Top