Courtneigh Ess

Courtneigh Ess is 'n PhD-kandidaat in die Departement van Afrikaans en Nederlands by die Universiteit van Wes-Kaapland. Sy is 'n boorling van Grabouw  met 'n groot passie vir die Afrikaanse taal en letterkunde. 

Ons het ver [...] versit deur Patrick J Petersen: ’n boekresensie

Courtneigh Ess Resensies 2022-02-17

"Dit is, om Ngũgĩ wa Thiong'o se woorde te gebruik, ’n literêre monument. Dis ’n stem wat steeds hard praat, oor jare heen, selfs oor die dood heen. ’n Dringende stem. ’n Dwingende stem. ’n Stem van en vir vryheid en bevryding."

Top