Cornelis Muller

Ek het aan die Universiteite van Pretoria en die Vrystaat studeer en het in April vanjaar by laasgenoemde instelling my doktorsgraad in geskiedenis verwerf. My navorsing fokus op die institusionele dimensies van koloniale polisiëring in die Zuid-Afrikaansche Republiek, met ’n spesifieke fokus op die Witwatersrand. Ek is tans ’n nadoktorale navorsingsgenoot verbonde aan die Internasionale Studies-groep (ISG) by die Universiteit van die Vrystaat.

Einstein-kompetisie: Cornelis Muller

Cornelis Muller Einstein-kompetisie 2016-07-25

Cornelis is 'n nadoktorale navorsingsgenoot verbonde aan die Internasionale Studies-groep by die Universiteit van die Vrystaat.

Top