Corné Coetzee

Corné Coetzee was tot 2014 die redakteur van Wes-Beeld en is nou ’n vryskutsubredakteur by Beeld en Rapport asook ’n artikelskrywer vir verbruikerstydskrifte. Van haar gedigte het in My ousie is 'n blom (2006), Karapaks 6 (2008) en Nuwe Stemme 4 (2010) verskyn. Sy lê in 2015 ’n manuskrip van gedigte, Elke oomblik, en ’n miniverhandeling vir die graad MA (Kreatiewe skryfkuns) by die Universiteit van Pretoria voor. Sy woon saam met haar man en een van haar twee dogters in Johannesburg.

Ecocriticism and specifically urban ecocriticism as lens for reading seven poems set in Johannesburg

Corné Coetzee Academic research 2015-09-22

"The article deals with Johannesburg as an environment and how it affects and is affected by its inhabitants."

Huisies aan die Rand: Ekokritiek en in die besonder stedelike ekokritiek as lens vir die lees van sewe gedigte met Johannesburg as agtergrond

Corné Coetzee LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2015-09-22

Sewe gedigte met Johannesburg as agtergrond word aan die hand van verskillende vertakkings van ekokritiek bespreek.

Hierdie tyd

Corné Coetzee 2014-01-28

"In die hemel is dit anders
Yonelisa, Zandile,
julle mammas is daar
en julle grootma, langbeen in die son,"
 

Top