Claire Bisseker

Claire Bisseker is die ekonomieredakteur van die Financial Mail. Sy is twee keer aangewys as Sanlam se finansiële joernalis van die jaar, en het die kategorie ekonomie al verskeie kere gewen. Haar passie vir ekonomie het ontstaan aan die destydse Universiteit van Natal, waar sy deur die Harvard-ekonoom Robert Klitguard onderrig is. Bisseker en haar man en drie dogters woon in Franschhoek. Sy is ’n groot stapper en kloofklouteraar.

On the brink by Claire Bisseker: "Just before midnight" seminar

Claire Bisseker, Naomi Meyer Opinion 2017-11-22

"If the current government stays in power, we’re in for a very tough time. But, if we had a sea change, under the leadership of someone constructive and positive the economy could fly."

Top