Cilliers Breytenbach

Cilliers Breytenbach (BA, BEd, BD, Universiteit van Pretoria, 1975, 1977 en 1978; Dr. theol., Dr. theol. habil., Ludwig-Maximillians Universität München, 1983 en 1986) was van 1990–2020 hoogleraar vir Nuwe Testament aan die Humboldt-Universität zu Berlin en is sedert 2003 as buitengewone professor vir Nuwe Testament aan die Universiteit Stellenbosch verbonde. Van 2010–’20 was hy die oprigter en direkteur van die “Berlin Graduate School of Ancient Studies”. Breytenbach het talle monografieë oor die Nuwe Testament en die geskiedenis van die vroeë kerk in Duits en Engels gepubliseer, was 2007–2025 hoofredakteur van die tydskrif Novum Testamentum en is tans president van die internasionale Society for New Testament Studies (Studiorum Novi Testamenti Societas).

Moraliteit anderkant familieverband: die opkoms van vroeë Christendom

Cilliers Breytenbach LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2026-04-01

"Die nuwe definiëring van affiliasie en lojaliteit het ’n morele paradigma geskep wat tradisionele familie, groep en sosiale grense oorskry het. Dit het bygedra tot die ontstaan van georganiseerde liefdadigheid in die Westerse beskawing en het die invloed van die Christendom binne verskillende kulturele kontekste gevestig."

Morality beyond family ties: the rise of early Christianity

Cilliers Breytenbach Academic research 2026-04-01

"The study examines how early Christianity redefined moral identity beyond traditional family and civic structures in the Greco-Roman world, and how this transformation contributed to the expansion of Christianity"

Top