Christo Kleinhans


"Wie kan oordeel?" deur Christo Kleinhans

Christo Kleinhans 2013-08-13 Sy oë brand, sy siel pyn Hy kan hulle red Skerste glas en 'n stil lyk Maar wie gaan weet hoekom het dit gebeur?
Top