Christine Fourie

Ek is 'n ywerige belastingkonsultant by PriceWaterhouseCoopers en studeer deeltyds vir 'n meestersgraad in Suid-Afrikaanse belasting aan die Universiteit Kaapstad. Dit is my droom om 'n meestersgraad in internasionale belasting by 'n Europese universiteit te verwerf, en tans trek Lund-universiteit in Swede my aandag. Ek hou my ook besig met klavier, sing en hekel en maak boonop my klere self.

Einstein-kompetisie: Christine Fourie

Christine Fourie Einstein-kompetisie 2016-06-07

Christine is 'n ywerige belastingkonsultant by PriceWaterhouseCoopers. Dit is haar droom om 'n meestersgraad in internasionale belasting by 'n Europese universiteit te verwerf.

Top