Christien Verboon

Christien Verboon is ’n 16-jarige student by die Hoërskool Ben Viljoen in Groblersdal, waar sy ook woon. Sy het nog altyd ’n passie vir lees, wat gelei het tot ’n passie vir die skryf van verhale. Sy is ’n nuweling as dit kom by wetenskapfiksie, maar is altyd oop vir uitdagings.

WF 2015: Buitenaardse wesens

Christien Verboon Kuberklas Kreatief 2015-04-28

“En dit is hoekom dit heeltemal onmoontlik is vir enige buitenaardse wesens om te bestaan.” Juffrou Van Heerden kyk selfvoldaan na die klas. “MARAIS!” Ek skrik wakker en vryf my oë uit. “Hmmm?” Die klas begin saggies giggel.

Top