Christien Nesser

Christien Nesser werk die afgelope 14 jaar as spraakterapeut by Bryanston Parallel Medium Primêr en die afgelope 5 jaar ook by die Pre primêre skool (pro bono).  Sy is betrokke by die Nasionale Eisteddfod Akademie en tree gereeld as beoordelaar op.  Christien is verder betrokke by Ikageng skool vir Volwasse Onderwys en gee die afgelope 12 jaar vrywillig klas in geletterdheid en rekenaars aan volwassenes.  Voorliefdes:  kinders, tale, skryf, lees, Europese geskiedenis,  ons stoute Jack Russels,  wilde vakansies in ongerepte plekke, tuinmaak, stap, ski,  tandem- en bergfietsry.

 

Opgedateer/Updated: 2009-02-26
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

101 nagte

Christien Nesser Leefstyl 2025-11-25

"En so is ek op die vliegtuig en hy terug koshuis toe: die eerste getroude man in Sonop se koshuis. My pa se grappie: Ander studente bly saam sonder ’n trouring. Maar julle twee ...?"

Top