Christel van der Linde
Matriekleerling, skryf gedigte in my vrye tyd. Het onlangs derde plek in skrywerskompetisie behaal en skryfskool te Bloemfontein bygewoon en woon weer die 25e Augustus skryfskool by, waarin ek 4e plek behaal het in 'n ander kompetisie vir volwassenes.