Christa Steyn

Ek is 'n akademikus in murg en been, passievol oor Afrikaans en opgewonde oor die toekoms van die Afrikaanse speelfilm. 

Wanneer ek nie voldag werk of studeer nie, geniet ek dit om die lewe voluit en gebalanseerd te leef: ek is 'n wynliefhebber wat graag fliek of teaterproduksies bywoon. Ek geniet dit om deur vriende omring te wees en hou daarvan om aktief te wees (hardloop of oefen).

Foto deur Wiaan Coffee Photography.

Einstein-kompetisie: Christa Steyn

Christa Steyn Einstein-kompetisie 2016-07-12

Christa is 'n akademikus in murg en been, passievol oor Afrikaans en opgewonde oor die toekoms van die Afrikaanse speelfilm. 

Top