Hoe vergewe mens iemand gesien die konteks waarbinne hy geleef het?
2015-07-15"Hoe maak ek met die ou Suid-Afrikaanse Weermag en dan ook met Totius en Rhodes en Afrikaans en die Engelse wat nie ʼn gesig het met wie ek kan of kon praat nie, maar emosionele pyn kon veroorsaak?"
